Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » abnormaliteit
abnormaliteit [boodskap #142226] Tue, 20 June 2023 10:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
abnormaliteit
Afbreking: ab•nor•ma•li•teit
Samestelling: ab- + normaliteit


Selfstandige naamwoord: abnormaliteit
Meervoud: abnormaliteite

Betekenis:
• Iets wat abnormaal en nie alledaags/gewoon is nie.

Gebruik:
• Geen toets is onfeilbaar nie, en niemand kan waarborg dat 'n baba sonder enige abnormaliteit gebore sal word nie.

Sinoniem:
• afwyking
• eienaardigheid
• misvorming
• onreëlmatigheid
• uitsondering

Antoniem:
• normaliteit

Hiponiem:
• gedragsabnormaliteit

Vertaling:
Engels: abnormality
Nederlands: abnormaliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorbehoedmiddel
Volgende onderwerp: tienerswangerskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:59:17 UTC 2024