Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorbehoedmiddel
voorbehoedmiddel [boodskap #142225] Tue, 20 June 2023 09:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorbehoedmiddel
Afbreking: voor•be•hoed•mid•del
Samestelling: voor + behoed + middel


Selfstandige naamwoord: voorbehoedmiddel
Meervoud: voorbehoedmiddels
Verkleinwoord: voorbehoedmiddeltjie
Meervoud van verkleining: voorbehoedmiddeltjies

Betekenis:
• Iets waarmee 'n mens 'n ongewenste situasie (soos 'n swangerskap) kan voorkom.

Gebruik:
• Onthouding is die beste voorbehoedmiddel.

Sinoniem:
• profilaktikum
• voorsorgmaatreël

Verwant:
• die pil
• kondoom

Vertaling:
Engels: contraceptive
Nederlands: voorbehoedmiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onaanvaarbaar
Volgende onderwerp: abnormaliteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:57:46 UTC 2024