taalnaam [boodskap #142221] |
Ma, 19 Junie 2023 20:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taalnaam
Afbreking: taal•naam
Samestelling: taal + naam
Selfstandige naamwoord: taalnaam
Meervoud: taalname
Betekenis:
• Die naam van 'n taal.
Gebruik:
• 'n Taalnaam word altyd met 'n hoofletter geskryf, bv. Afrikaans, Engels, Nederlands, Noord-Sotho en Zoeloe.
Sinoniem:
• taalbenaming
Afkorting:
• taaln.
Vertaling:
Engels: language name
Nederlands: taalnaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|