Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kambium
kambium [boodskap #142220] Mon, 19 June 2023 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kambium
Afbreking: kam•bi•um


Selfstandige naamwoord: kambium
Meervoud: kambiums

Betekenis:
• 'n Laag selle in die vaatbundel van plante wat aktief deel om nuwe basselle buitetoe en houtselle binnetoe te vorm.

Gebruik:
• Die kambium vorm elke jaar 'n nuwe ring van sekondêre xileem en floëem.

Afgelei:
• kambiumring

Vertaling:
Engels: cambium
Nederlands: cambium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drupkelder
Volgende onderwerp: taalnaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:53:57 UTC 2024