Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderdeel
onderdeel [boodskap #142218] Mon, 19 June 2023 17:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderdeel
Afbreking: on•der•deel
Samestelling: onder + deel


Selfstandige naamwoord: onderdeel
Meervoud: onderdele
Verkleinwoord: onderdeeltjie
Meervoud van verkleining: onderdeeltjies

Betekenis:
• 'n Deel van 'n groter geheel.

Gebruik:
• 'n Webbladsy is 'n onderdeel van 'n webwerf.
• Dierekunde is 'n onderdeel van biologie.

Sinoniem:
• boublok
• bousteen
• element
• fragment
• gedeelte
• item
• komponent
• segment

Hiponiem:
• hoofonderdeel
• masjienonderdeel

Afgelei:
• onderdeelfabriek

Vertaling:
Engels: part, component
Nederlands: onderdeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalkenner
Volgende onderwerp: drupkelder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:02:43 UTC 2024