taalkenner [boodskap #142217] |
Mon, 19 June 2023 16:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taalkenner
Afbreking: taal•ken•ner
Samestelling: taal + kenner
Selfstandige naamwoord: taalkenner
Meervoud: taalkenners
Verkleinwoord: taalkennertjie
Meervoud van verkleining: taalkennerties
Betekenis:
• 'n Deskundige op die gebied van 'n taal.
Gebruik:
• Ek is nie 'n taalkenner nie, maar die ou se spelling is beroerd.
Sinoniem:
• linguis
• taaldeskundige
• taalgeleerde
• taalkundige
• taalman
Vertaling:
Engels: linguist, philologist
Nederlands: taalkenner
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|