Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurentyd
deurentyd [boodskap #142215] Mon, 19 June 2023 15:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurentyd
Afbreking: deur•en•tyd
Samestelling: deurentyd


Bywoord: deurentyd

Betekenis:
• Gedurende die hele tyd.

Gebruik:
• Daar was deurentyd oorlog tussen Asa en koning Baesa van Israel. [1 Konings 15:32]

Sinoniem:
• aanhoudend
• aanmekaar
• alewig
• altoos
• gedurig
• heeltyd
• herhaaldelik
• onophoudelik
• voortdurend

Vertaling:
Engels: throughout, all the time, continually
Nederlands: gedurende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderrigtaal
Volgende onderwerp: moniteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:45:38 UTC 2024