moddervuil [boodskap #142213] |
Ma, 19 Junie 2023 13:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moddervuil
Afbreking: mod•der•vuil
Samestelling: modder + vuil
Byvoeglike naamwoord: moddervuil
Attributief: moddervuile
Betekenis:
• Intensiewe vorm van vuil. So vuil soos modder.
Gebruik:
• Gaan maak daai moddervuil swembad onmiddellik skoon.
• Die rugbyspelers se truie was moddervuil.
Antoniem:
• silwerskoon
Vertaling:
Engels: muddy, mud dirty
Nederlands: vuil als modder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|