betoger [boodskap #142212] |
Ma, 19 Junie 2023 12:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
betoger
Afbreking: be•to•ger
Selfstandige naamwoord: betoger
Meervoud: betogers
Verkleinwoord: betogertjie
Meervoud van verkleining: betogertjies
Betekenis:
• Iemand wat betoog. Persoon wat aan die betoging deelneem.
Gebruik:
• Die polisie het die betogers met traangas geskiet.
Sinoniem:
• beswaarmaker
• protesteerder
Vertaling:
Engels: demonstrator
Nederlands: betoger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|