Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestook
bestook [boodskap #142211] Ma, 19 Junie 2023 12:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bestook
Afbreking: be•stook
Samestelling: be- + stook


Werkwoord: bestook
Verlede tyd: het bestook

Betekenis:
• Om met iets te gooi of te skiet.
• (figuurlik) Om lastig te val.

Gebruik:
• Die betogers bestook die omstanders met klippe.
• Die polisie het my met vrae bestook.

Sinoniem:
• aanval
• beskiet
• bombardeer

Vertaling:
Engels: to shell, bombard; to plague, harass
Nederlands: bestoken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontbering
Volgende onderwerp: betoger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 02:01:56 MGT 2024