Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontbering
ontbering [boodskap #142210] Ma., 19 Junie 2023 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontbering
Afbreking: ont•be•ring
Samestelling: ontbeer + -ing


Selfstandige naamwoord: ontbering
Meervoud: ontberings, ontberinge
Verkleinwoord: ontberinkie
Meervoud van verkleining: ontberinkies

Betekenis:
• 'n Moeilike gebeurtenis of tyd in 'n mens se lewe.
• 'n Gebrek aan iets wat noodsaaklik is (kos, klere, beskutting, ens.)

Gebruik:
• Ná 'n nagmerrie ontbering is die kind weer veilig tuis.
• Sommige is vermoor en die ander het weens ontbering gesterf.

Sinoniem:
• armoede
• beproewing
• ellende
• gebrek
• kwelling
• lyding
• neerlaag
• nood
• nooddruf
• ongeluk
• rampspoed
• swaarkry
• teenspoed
• tragedie
• verlies

Vertaling:
Engels: hardship, ordeal, adversity; deprivation, hardship
Nederlands: ontbering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwergadder
Volgende onderwerp: bestook
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 06:52:10 UTC 2025