ontvou [boodskap #142206] |
Mon, 19 June 2023 08:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontvou
Afbreking: ont•vou
Samestelling: ont- + vou
Werkwoord: ontvou
Verlede tyd: het ontvou
Betekenis:
• Om oop te vou.
• (figuurlik) Om stadig te ontwikkel of duidelik te word.
Gebruik:
• Sy voël ontvou sy vlerke.
• Ons hou u op hoogte soos die saak ontvou.
Sinoniem:
• ontplooi
• ontwikkel
• oopklap
• oopvou
• uiteensit
• uitvou
Afgelei:
• ontvoude
• ontvouing
Vertaling:
Engels: to unfold, evolve
Nederlands: ontvouwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|