Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snuffel
snuffel [boodskap #142202] So, 18 Junie 2023 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snuffel
Afbreking: snuf•fel


Werkwoord: snuffel
Verlede tyd: het gesnuffel

Betekenis:
• Om aanhoudend aan dinge te ruik.
• (figuurlik) Om nuuskierig en ywerig na iets te soek.

Gebruik:
• Die hond snuffel aan die vreemdeling.
• Wat snuffel jy in my kaste?

Sinoniem:
• ruik
• snuif
• deurkyk
• deursoek
• rondkrap
• rondsoek

Afgelei:
• besnuffel
• deursnuffel
• nasnuffel
• omsnuffel
• rondsnuffel
• snuffelaar
• uitsnuffel

Vertaling:
Engels: to smell, sniff; to search, investigate
Nederlands: snuffelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderhewig
Volgende onderwerp: sandput
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 02:54:56 MGT 2024