onderhewig [boodskap #142201] |
So, 18 Junie 2023 19:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderhewig
Afbreking: on•der•he•wig
Samestelling: onder + hewig
Byvoeglike naamwoord: onderhewig
Attributief: onderhewige
Betekenis:
• Onder die invloed van; blootgestel aan.
Gebruik:
• Alles in die lewe is onderhewig aan verandering.
• Ek sal die huis koop, onderhewig aan die goedkeuring van 'n lening.
Sinoniem:
• afhanklik
• kondisioneel
• onderhorig
• onderworpe
• voorwaardelik
Vertaling:
Engels: subject to, liable to
Nederlands: onderhevig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|