woordelys [boodskap #142199] |
So, 18 Junie 2023 18:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woordelys
Afbreking: woor•de•lys
Samestelling: woorde + lys
Selfstandige naamwoord: woordelys
Meervoud: woordelyste
Verkleinwoord: woordelysie
Meervoud van verkleining: woordelysies
Betekenis:
• 'n Lys van woorde, gewoonlik alfabeties gesorteer, oor 'n bepaalde onderwerp of vakgebied.
Gebruik:
• Die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns gepubliseer.
Afgelei:
• vakwoordelys
Vertaling:
Engels: word list, glossary
Nederlands: woordenlijst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|