Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drukbaar
drukbaar [boodskap #142197] So, 18 Junie 2023 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drukbaar
Afbreking: druk•baar
Samestelling: druk + -baar


Byvoeglike naamwoord: drukbaar
Attributief: drukbare

Betekenis:
• Wat op 'n drukker uitgedruk kan word.

Gebruik:
• Klik hier vir 'n drukbare weergawe van die bladsy.

Vertaling:
Engels: printable
Nederlands: drukbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tuisblad
Volgende onderwerp: bronteks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 02:51:05 MGT 2024