Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuisblad
tuisblad [boodskap #142196] So, 18 Junie 2023 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tuisblad
Afbreking: tuis•blad
Samestelling: tuis + blad(sy)


Selfstandige naamwoord: tuisblad
Meervoud: tuisblaaie

Betekenis:
• Die voorste en belangrikste bladsy van 'n webtuiste.

Gebruik:
• Ons webwerf se tuisblad is onlangs bygewerk.

Sinoniem:
• tuisbladsy

Afgelei:
• tuisbladadres

Vertaling:
Engels: home page
Nederlands: hoofdpagina

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meertalig
Volgende onderwerp: drukbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 02:50:36 MGT 2024