uitgesoek [boodskap #142182] |
Sa, 17 Junie 2023 12:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitgesoek
Afbreking: uit•ge•soek
Byvoeglike naamwoord: uitgesoek
Attributief: uitgesoekte
Betekenis:
• Wat uitgesoek is (m.a.w. die beste).
Gebruik:
• Dawid het al die uitgesoekte manne in Israel bymekaargemaak, dertig afdelings. [2 Samuel 6:1]
Sinoniem:
• gekeur
• gekose
• geselekteer
• uitgekies
Antoniem:
• onuitgesoek
Vertaling:
Engels: selected, hand‐picked
Nederlands: uitgezocht
Werkwoord: soek uit, uitsoek
Verlede tyd: het uitgesoek
Betekenis:
• Verlede tyd van uitsoek (om die beste te kies).
Gebruik:
• Ek het Dawid as my dienaar uitgesoek, hom met my heilige olie tot koning gesalf.
Vertaling:
Engels: selected, chosen
Nederlands: uitgezocht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|