hostel [boodskap #142181] |
Sa, 17 Junie 2023 11:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hostel
Afbreking: hos•tel
Selfstandige naamwoord: hostel
Meervoud: hostelle
Verkleinwoord: hostelletjie
Meervoud van verkleining: hostelletjies
Betekenis:
• 'n Goedkoop hotel met gedeelde geriewe.
Gebruik:
• 'n Hostel is veral geskik vir rugsaktoeriste wat die wêreld op 'n klein begroting wil verken.
Sinoniem:
• herberg
• koshuis
• losieshuis
• taverne
• tehuis
• verblyfplek
Afgelei:
• jeughostel
Vertaling:
Engels: hostel
Nederlands: hostel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|