Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » t.w.v.
t.w.v. [boodskap #142179] Sa, 17 Junie 2023 07:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
t.w.v.
Afbreking: t.w.v.


Afkorting: t.w.v.

Betekenis:
• Afkorting vir ter waarde van; met 'n bepaalde waarde van.
• Afkorting vir ter wille van; vir die onthalwe van.

Gebruik:
• Sy het vir hom 'n geskenkbewys t.w.v. R500 gekoop.
• Ons moes t.w.v. die vrede omdraai om haar selfoon te gaan haal.

Vertaling:
Engels: to the value of; for the sake of
Nederlands: t.w.v., ter waarde van; omwille van

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spinthout
Volgende onderwerp: harskanaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 03:05:33 MGT 2024