Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spinthout
spinthout [boodskap #142178] Sa, 17 Junie 2023 07:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die spinthout vertoon ligter as die kernhout.
Die spinthout vertoon ligter as die kernhout.
spinthout
Afbreking: spint•hout
Samestelling: spint + hout


Selfstandige naamwoord: spinthout
Meervoud:

Betekenis:
• Die buitenste, nog lewende deel van 'n groeiende boom se stam.

Gebruik:
• Die spinthout is jonger en meestal ligter van kleur as die binneste kernhout.

Antoniem:
• kernhout

Vertaling:
Engels: sapwood
Nederlands: spint, spinthout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kernhout
Volgende onderwerp: t.w.v.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 02:38:20 MGT 2024