kernhout [boodskap #142177] |
Sa, 17 Junie 2023 07:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kernhout
Afbreking: kern•hout
Samestelling: kern + hout
Selfstandige naamwoord: kernhout
Meervoud: –
Betekenis:
• Die sentrale, nie-lewende hout in die stam van 'n boom.
Gebruik:
• Die kernhout in die middel dien as steunweefsel en is gewoonlik donkerder van kleur as die omringende spinthout.
Antoniem:
• spinthout
Vertaling:
Engels: heartwood
Nederlands: kernhout
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|