weglok [boodskap #142176] |
Vr, 16 Junie 2023 20:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weglok
Afbreking: weg•lok
Samestelling: weg + lok
Werkwoord: lok weg, weglok
Verlede tyd: het weggelok
Betekenis:
• Om 'n mens of dier te verlei of te oorreed om 'n plek te verlaat.
Gebruik:
• Die inwoners moes die draak van tyd tot tyd vanaf die stroom weglok om water te kry.
Sinoniem:
• oorreed
• tempteer
• verlok
• wegrokkel
Vertaling:
Engels: to allure
Nederlands: weglokken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|