Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knorpot
knorpot [boodskap #142175] Vr, 16 Junie 2023 19:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
knorpot
Afbreking: knor•pot
Samestelling: knor + pot


Selfstandige naamwoord: knorpot
Meervoud: knorpotte

Betekenis:
• 'n Moeilike en knorrige persoon.

Gebruik:
• Die ou knorpot is met niks tevrede nie en kla oor alles.

Sinoniem:
• brombeer
• brompot
• grompot
• iesegrim
• klakous
• korrelkop
• pretbederwer
• pruttelaar
• suurpruim

Vertaling:
Engels: grumpy person
Nederlands: knorpot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gehaltetyd
Volgende onderwerp: weglok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 02:45:12 MGT 2024