Re: Tobacco Company is taking Zuma to Court [boodskap #17097] |
Thu, 27 August 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Frikkie Potgieter" writes:
> "For example we find it very strange that Dr Zuma goes on about the dangers
> which tobacco holds for children but at the same time refuses to accept the
> tobacco industry's proposal that cigarettes should not be sold to children
> under 18, instead of the present prohibition of 16 years." - Philip de Bruin
> EDITOR'S NOTE : THESE TOBACCO GIANTS HELPED THE ANC/SACP
> COME TO POWER A FEW YEARS AGO. DID THEY EXPECT SPECIAL
> TREATMENT FROM THE MONSTER THAT THEY HELPED PUT INTO POWER?.
Nee, ou penkop Frikkie, geen tabakbesighede het
die verandering in die politieke klimaat van SA
veroorsaak nie. Die tyd daarvoor het maar net
aangebreek. Die ou nazi-huis van kaarte van die
apartheidsvarke het van sy eie verrotting inmekaar
gestort.
Nou, ou Frikkie, as jy nou iets goeds vir jou
mense wil doen, begin vir hulle vertel om op te
hou rook. Dis vir my so opvallend hoeveel die
mense in SA nog oorwegend rokers is. Help vir
Zuma instede om teen haar te agiteer. Sy is op
die regte kant van die geskiedenis.
Van Noodt
|
|
|
Re: Tobacco Company is taking Zuma to Court [boodskap #17098 is 'n antwoord op boodskap #17097] |
Thu, 27 August 1998 00:00 |
Michael E Willett
Boodskappe: 182 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 27 Aug 1998 15:53:13 +0200, cc...@hippo.ru.ac.za (Thomas Jacobs) had
the following to say:
|Ag nee wat man moenie vir frikkadelletjie so skel nie, sien die naai is
|verward en boonop blerrie onnosel ook. Het hy vergeet van sy monster
|boeties wat human braaivleis op reelmaat gehou het.
|Laat hy loop skyt.
|
|--
| Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
| Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
Dink julle hierdie ou weet hoegenaamd waarvan hy praat?!?! Klink soos
'n sleg LSD droom.
...steeds net ek, Simon
|
|
|
Re: Tobacco Company is taking Zuma to Court [boodskap #17099 is 'n antwoord op boodskap #17097] |
Thu, 27 August 1998 00:00 |
Thomas Jacobs
Boodskappe: 49 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In writes:
> "Frikkie Potgieter" writes:
>> "For example we find it very strange that Dr Zuma goes on about the dangers
>> which tobacco holds for children but at the same time refuses to accept the
>> tobacco industry's proposal that cigarettes should not be sold to children
>> under 18, instead of the present prohibition of 16 years." - Philip de Bruin
>> EDITOR'S NOTE : THESE TOBACCO GIANTS HELPED THE ANC/SACP
>> COME TO POWER A FEW YEARS AGO. DID THEY EXPECT SPECIAL
>> TREATMENT FROM THE MONSTER THAT THEY HELPED PUT INTO POWER?.
> Nee, ou penkop Frikkie, geen tabakbesighede het
> die verandering in die politieke klimaat van SA
> veroorsaak nie. Die tyd daarvoor het maar net
> aangebreek. Die ou nazi-huis van kaarte van die
> apartheidsvarke het van sy eie verrotting inmekaar
> gestort.
> Nou, ou Frikkie, as jy nou iets goeds vir jou
> mense wil doen, begin vir hulle vertel om op te
> hou rook. Dis vir my so opvallend hoeveel die
> mense in SA nog oorwegend rokers is. Help vir
> Zuma instede om teen haar te agiteer. Sy is op
> die regte kant van die geskiedenis.
> Van Noodt
Ag nee wat man moenie vir frikkadelletjie so skel nie, sien die naai is
verward en boonop blerrie onnosel ook. Het hy vergeet van sy monster
boeties wat human braaivleis op reelmaat gehou het.
Laat hy loop skyt.
--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
|
|
|