felleem [boodskap #142172] |
Vr, 16 Junie 2023 17:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
felleem
Afbreking: fel•leem
Selfstandige naamwoord: felleem
Meervoud: –
Betekenis:
• Die kurkagtige weefsel van plante, meestal dooie, radiaal gerangskikte selle wat sentrifugaal deur die fellogeen gevorm is.
Gebruik:
• Die fellogeen, felleem en die felloderm vorm die periderm.
Sinoniem:
• kurkweefsel
Vertaling:
Engels: phellem
Nederlands: felleem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|