lewend [boodskap #142170] |
Vr, 16 Junie 2023 12:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lewend
Afbreking: le•wend
Byvoeglike naamwoord: lewend
Vergrotende trap: lewender
Oortreffende trap: lewendste
Attributief: lewende
Partitief: lewends
Betekenis:
• Wat leef; lewendig en die dood is nie.
Gebruik:
• Babas wat te klein of swak is word in 'n broeikas geplaas om hulle warm en lewend te hou.
Spreekwoord:
• In lewende lywe. [Jy jouself.]
Sinoniem:
• bioties
Antoniem:
• dood
Hiponiem:
• grondlewend
• langlewend
• langslewend
• naglewend
• saamlewend
• vrylewend
Afgelei:
• lewendbarend
• lewendig
• lewendmakend
Vertaling:
Engels: living, alive
Nederlands: levend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|