neerval [boodskap #142169] |
Vr, 16 Junie 2023 11:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neerval
Afbreking: neer•val
Samestelling: neer + val
Werkwoord: val neer, neerval
Verlede tyd: het neergeval
Teenwoordige deelwoord: neervallend
Verlede deelwoord: neergevalde
Betekenis:
• Om vinnig na onder te beweeg.
Gebruik:
• En die lyke van die mense sal neerval soos mis op die oop veld en soos gerwe agter die maaier sonder dat iemand dit versamel. [Jeremia 9:22]
Sinoniem:
• neerplof
• neerslaan
• neerstort
Vertaling:
Engels: to fall down
Nederlands: neervallen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|