sakeleier [boodskap #142168] |
Vr, 16 Junie 2023 10:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sakeleier
Afbreking: sa•ke•lei•er
Samestelling: sake + leier
Selfstandige naamwoord: sakeleier
Meervoud: sakeleiers
Betekenis:
• 'n Leidende figuur in die sakewêreld.
Gebruik:
• 'n Sakeman van Kaapstad is as die Sakeleier van die Jaar aangewys.
Vertaling:
Engels: business leader
Nederlands: bedrijfsleider, zakelijke leider
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|