Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » direktrise
direktrise [boodskap #142166] Vr., 16 Junie 2023 10:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24744
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
direktrise
Afbreking: di•rek•tri•se


Selfstandige naamwoord: direktrise
Meervoud: direktrises
Verkleinwoord: direktrisetjie
Meervoud van verkleining: direktrisetjies

Betekenis:
• 'n Vroulike direkteur.

Gebruik:
• 'n Direkteur en direktrise wat dieselfde verantwoordelikhede het, behoort ewe veel geld te verdien.

Antoniem:
• direkteur (manlik of neutraal)

Vertaling:
Engels: directress, femail director
Nederlands: directrice

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deelneemster
Volgende onderwerp: omroepster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Apr. 03 10:51:11 UTC 2026