deelneemster [boodskap #142165] |
Vr, 16 Junie 2023 09:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deelneemster
Afbreking: deel•neem•ster
Samestelling: deelneem + -ster
Selfstandige naamwoord: deelneemster
Meervoud: deelneemsters
Verkleinwoord: deelneemstertjie
Meervoud van verkleining: deelneemstertjies
Betekenis:
• 'n Vroulike deelnemer; vrou wat deelneem/meedoen.
Gebruik:
• In 1952 het 'n deelneemster aan die Olimpiese Spele, wat toe reeds drie en 'n half maande swanger was, die derde plek in 'n duikitem gewen.
Antoniem:
• deelnemer (manlik of neutraal)
Vertaling:
Engels: female participant
Nederlands: deelneemster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|