Re: Maaiers in Gloudina se dooie Afrikaans [boodskap #17089] |
Wed, 26 August 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Leendert van Oostrum" writes:
>> Die tannie van die derde taalkomitee
>> uit die derde Boerestaat wat tot stand
>> gekom het na die Derde Vryheidsoorlog.
>
>
> Ou tante, voor jy begin voorskryf, leer eers Afrikaans!
>
> Vriendelike groete, Leendert
As Leendert vir my oor en oor probeer vertel
waar David die wortels gegrawe het, dan weet
ek dat ek 'n kolskoot geskiet het.
Nou sal hy seker vir my kom vertel dat ek nie
Afrikaans praat nie, want die woord "david"
kom van die Khoi woord vir "wortel."
Die liewe Martatjie
|
|
|
Re: Maaiers in Gloudina se dooie Afrikaans [boodskap #17125 is 'n antwoord op boodskap #17089] |
Thu, 27 August 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum" writes:
>
>
>
>>> Die tannie van die derde taalkomitee
>>> uit die derde Boerestaat wat tot stand
>>> gekom het na die Derde Vryheidsoorlog.
>>
>>
>> Ou tante, voor jy begin voorskryf, leer eers Afrikaans!
>>
>> Vriendelike groete, Leendert
>
>
> As Leendert vir my oor en oor probeer vertel
> waar David die wortels gegrawe het, dan weet
> ek dat ek 'n kolskoot geskiet het.
Hmmmm...... As Gloudina so ywerig die issue vermy en begin om irrelevante
"slim"-stories terug te kaats dan weet mens sy bloei.
> Nou sal hy seker vir my kom vertel dat ek nie
> Afrikaans praat nie, want die woord "david"
> kom van die Khoi woord vir "wortel."
>
> Die liewe Martatjie
Nie waar nie?
Vriendelike groete, Leendert
|
|
|