inspektrise [boodskap #142162] |
Fri, 16 June 2023 09:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inspektrise
Afbreking: in•spek•tri•se
Selfstandige naamwoord: inspektrise
Meervoud: inspektrises
Betekenis:
• 'n Vroulike inspekteur.
Gebruik:
• 'n Inspektrise het die skool besoek en gevind dat dit in 'n haglike toestand was.
Antoniem:
• inspekteur (manlik of neutraal)
Afgelei:
• gesondheidsinspektrise
• skoolinspektrise
Vertaling:
Engels: inspectress, femail inspector
Nederlands: inspectrice
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|