Betekenis:
• 'n Lang glasbuis met afmetings en 'n kraantjie aan die onderkant.
Gebruik:
• 'n Buret het 'n volumetriese skaal wat oor sy lengte afgemerk is met 'n klep aan die onderkant om presiese beheer van die vloei te bewerkstellig.
Afgelei:
• buretstaander
Vertaling:
Engels: burette
Nederlands: buret
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.