bakster [boodskap #142146] |
Wed, 14 June 2023 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bakster
Afbreking: bak•ster
Samestelling: bak + -ster
Selfstandige naamwoord: bakster
Meervoud: baksters
Verkleinwoord: bakstertjie
Meervoud van verkleining: bakstertjies
Betekenis:
• 'n Vroulike bakker.
Gebruik:
• Sy is 'n goeie kleremaakster en 'n uitstekende bakster.
Antoniem:
• bakker (manlik of neutraal)
Afgelei:
• kampioenbakster
• tertbakster
• pottebakster
Vertaling:
Engels: female baker
Nederlands: bakster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|