Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » optooi
optooi [boodskap #142140] Wo, 14 Junie 2023 17:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
optooi
Afbreking: op•tooi
Samestelling: op + tooi


Werkwoord: tooi op, optooi
Verlede tyd: het opgetooi

Betekenis:
• Om iets of iemand mooier maak.

Gebruik:
• Sy hou van optooi en gaps gereeld van haar ma se grimering.

Sinoniem:
• dekoreer
• mooimaak
• opdoen
• opmaak
• opsmuk
• optof
• uitdos
• verfraai
• versier

Afgelei:
• optooiing
• optooisel

Vertaling:
Engels: to adorn, decorate, attire
Nederlands: optooien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: altesame
Volgende onderwerp: krieketkolf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 01:47:33 MGT 2024