altesaam [boodskap #142138] |
Wo, 14 Junie 2023 12:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
altesaam
Afbreking: al•te•saam
Samestelling: al + te + saam
Bywoord: altesaam
Betekenis:
• Alles of almal saam; in totaal.
Gebruik:
• Die uitstappie het ons altesaam R500 uit die sak gejaag.
Wisselvorm:
• altesame
Sinoniem:
• bymekaar
• gesamentlik
Vertaling:
Engels: altogether, in total
Nederlands: allemaal samen, in totaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|