Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » laks
laks [boodskap #142135] Tue, 13 June 2023 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
laks
Afbreking: laks


Byvoeglike naamwoord: laks
Vergrotende trap: lakser
Oortreffende trap: laksste
Attributief: laks, lakse

Betekenis:
• Wat lui en traag is.

Gebruik:
• Al die lakse werkers sal afgedank word.

Sinoniem:
• apaties
• futloos
• lui
• losbandig
• nalatig
• ongeërg
• onverskillig
• slap
• slapgat
• traag

Afgelei:
• laksheid

Vertaling:
Engels: lax, slack
Nederlands: laks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stip
Volgende onderwerp: skoolsak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 09:41:44 UTC 2024