ryskool [boodskap #142133] |
Tue, 13 June 2023 13:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ryskool
Afbreking: ry•skool
Samestelling: ry + skool
Selfstandige naamwoord: ryskool
Meervoud: ryskole
Verkleinwoord: ryskooltjie
Meervoud van verkleining: ryskooltjies
Betekenis:
• 'n Plek waar 'n mens kan leer om perd te ry (soms ook 'n motor, maar dis eerder 'n bestuurskool).
Gebruik:
• Besoek gerus ons ryskool as u wil leer hoe om 'n perd te bestyg.
Verwant:
• bestuurskool
• motorryskool
Vertaling:
Engels: riding school (driving school)
Nederlands: rijschool
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|