vlos [boodskap #142132] |
Tue, 13 June 2023 13:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlos
Afbreking: vlos
Werkwoord: vlos
Verlede tyd: het gevlos
Betekenis:
• Om die gapings tussen die tande met 'n stuk lyn skoon te maak.
Gebruik:
• Vlos net die tande wat jy wil hou.
• Het jy jou tande geborsel en gevlos?
Afgelei:
• tandevlos
Vertaling:
Engels: to floss
Nederlands: flossen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|