katalise [boodskap #142130] |
Di, 13 Junie 2023 08:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
katalise
Afbreking: ka•ta•li•se
Selfstandige naamwoord: katalise
Meervoud: katalises
Betekenis:
• Die versnelling of vertraging van 'n chemiese reaksie deur die byvoeging van 'n katalisator.
Gebruik:
• Vreemd genoeg het katalise geen invloed op die katalisator self nie.
Sinoniem:
• katalisering
Afgelei:
• kontakkatalise
• selfkatalise
Verwant:
• katalisator
• kataliseer
• katalities
Vertaling:
Engels: catalysis
Nederlands: katalyse
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|