Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geboortenaam
geboortenaam [boodskap #142129] Di., 13 Junie 2023 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geboortenaam
Afbreking: ge•boor•te•naam
Samestelling: geboorte + naam


Selfstandige naamwoord: geboortenaam
Meervoud: geboortename
Verkleinwoord: geboortenaampie
Meervoud van verkleining: geboortenaampies

Betekenis:
• Die naam wat iemand tydens geboorte ontvang.

Gebruik:
• Jou geboortenaam verskyn op jou geboortesertifikaat.

Verwant:
• agternaam
• noemnaam
• voornaam

Vertaling:
Engels: birth name
Nederlands: geboortenaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitbarsting
Volgende onderwerp: katalise
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 08:55:36 UTC 2025