fynmotories [boodskap #142127] |
Mon, 12 June 2023 19:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fynmotories
Afbreking: fyn•mo•to•ries
Samestelling: fyn + motories
Byvoeglike naamwoord: fynmotories
Attributief: fynmotoriese
Betekenis:
• Beweging van die kleiner spiere van die liggaam, soos die gewrigte, hande, vingers, voete, tone, tong, lippe en oë.
Gebruik:
• Fynmotoriese bewegings verg presisie en beheer.
Antoniem:
• grootmotories
Vertaling:
Engels: fine motor
Nederlands: fijnmotorisch
Nota:
• Word dikwels ook los geskryf: fyn motories / fyn motoriese.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|