desigram [boodskap #142125] |
Ma, 12 Junie 2023 19:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
desigram
Afbreking: de•si•gram
Samestelling: desi- + gram
Selfstandige naamwoord: desigram
Meervoud: desigramme
Betekenis:
• 'n Massa (gewig) gelykstaande aan 0.1 gram; 'n tiende van 'n gram.
Gebruik:
• Meet 'n desigram af en gooi dit in die mengsel.
Afkorting:
• dg
Vertaling:
Engels: decigram, decigramme
Nederlands: decigram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|