Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lemoensap
lemoensap [boodskap #142122] Mon, 12 June 2023 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lemoensap
Afbreking: le•moen•sap
Samestelling: lemoen + sap


Selfstandige naamwoord: lemoensap
Meervoud: lemoensappe
Verkleinwoord: lemoensappie
Meervoud van verkleining: lemoensappies

Betekenis:
• Sap wat van lemoene gepers is.

Gebruik:
• Kan ek 'n glas lemoensap kry, asseblief?

Hiperoniem:
• vrugtesap

Vertaling:
Engels: orange juice
Nederlands: sinaasappelsap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Libies
Volgende onderwerp: beoordeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 09:43:34 UTC 2024