Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rusdag
rusdag [boodskap #142115] So., 11 Junie 2023 16:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25986
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
rusdag
Afbreking: rus•dag
Samestelling: rus + dag


Selfstandige naamwoord: rusdag
Meervoud: rusdae
Verkleinwoord: rusdaggie
Meervoud van verkleining: rusdaggies

Betekenis:
• 'n Dag waarop 'n mens rus en nie werk nie.

Gebruik:
• Sondag is 'n rusdag.

Sinoniem:
• vakansiedag
• verlofdag

Vertaling:
Engels: day of rest
Nederlands: rustdag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Alberton
Volgende onderwerp: ribbebeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 02 15:29:12 UTC 2026