sakereis [boodskap #142112] |
Sun, 11 June 2023 11:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sakereis
Afbreking: sa•ke•reis
Samestelling: sake + reis
Selfstandige naamwoord: sakereis
Meervoud: sakereise
Verkleinwoord: sakereisie
Meervoud van verkleining: sakereisies
Betekenis:
• 'n Reis om sake/besigheid te doen.
Gebruik:
• Hy is op 'n sakereis in die buiteland om 'n konferensie by te woon.
Sinoniem:
• besigheidsreis
Vertaling:
Engels: business trip
Nederlands: zakenreis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|