voortspruit [boodskap #142111] |
Sun, 11 June 2023 11:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voortspruit
Afbreking: voort•spruit
Samestelling: voort + spruit
Werkwoord: spruit voort, voortspruit
Verlede tyd: het voortgespruit
Teenwoordige deelwoord: voortspruitend
Betekenis:
• Om uit iets anders te ontstaan; voort te vloei.
Gebruik:
• Laat plante uit die grond voortspruit wat saad dra en ook vrugtebome wat vrugte gee. [Genesis 1:11]
Sinoniem:
• afstam
• ontspruit
• voortkom
• voortvloei
Vertaling:
Engels: to spring from , arise from, result from, originate
Nederlands: voortspruit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|