nooddiens [boodskap #142110] |
So, 11 Junie 2023 10:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nooddiens
Afbreking: nood•diens
Samestelling: nood + diens
Selfstandige naamwoord: nooddiens
Meervoud: nooddienste
Betekenis:
• 'n Organisasie wat mense in nood help.
Gebruik:
• Wat maak 'n mens as jy die nooddienste bel en niemand daag op nie?
Hiperoniem:
• hulpdiens
Vertaling:
Engels: emergency service
Nederlands: nooddienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|