| Tshwane [boodskap #142106] |
So., 11 Junie 2023 09:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tshwane
Afbreking: Tsh•wa•ne
Pleknaam: Tshwane
Betekenis:
• 'n Metropolitaanse gebied in Gauteng, Suid-Afrika, wat die stad Pretoria insluit.
Gebruik:
• Tshwane is na die waarskynlik fiktiewe hoofman Tshwane vernoem, waarvan daar nou al selfs 'n standbeeld gemaak is.
Vertaling:
Engels: Tshwane
Nederlands: Tshwane
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|